WELKOM BY HN LANDBOU
Hugo Naude het HN Landboukontrakteurs in 1990 begin, met die besigheid se kernfokus: om siviele-, en ander relevante grondverskuiwingsdienste aan hoofsaaklik die landbou-bedryf in die Wes-Kaap te verskaf.
ONS VERSKAF
SIVIEL &
MEGANIESE DIENSTE
SIVIEL / GRONDWERKE
HN Landbou het 'n bekwame span operateurs wat siviele dienste lewer soos die verwydering van boorde, dreinering en besproeiing, grondvoorbereiding, ens.
MEGANIES
HN Landbou het 'n bekwame span werktuigkundiges wat meganiese onderhoudsdienste vir landboutoerusting en swaar masjinerie lewer.