Siviel / Grondwerke
Boord Verwydering
HN Landbou het 'n spesialisvloot met uiters bekwame operateurs om boorde
en wingerde te verwyder met koste-effektiwiteit in gedagte.

Dreinering en Besproeiing
HN Landbou ontwerp en installeer dreineringstelsels vir die landboubedryf.
Hulle kan ook hooflyne vir besproeiingstelsels installeer.

Grondvoorbereiding
HN Landbou bied rip- en dol-dienste vir die ontwikkeling van nuwe boorde en wingerde.
Hulle spesialiseer ook in “ridging” vir die vrugte-, wingerd- en bessiebedryf.
Hulle het ook toerusting om pale te plant.

Damkonstruksie
HN Landbou is spesialiste in die bou van damme van enige grootte.
Hulle het baie ervaring in die damboubedryf en is trots daarop om elke keer kwaliteit eindprodukte te lewer.

Chipping
HN Landbou het twee “chippers” wat “chips” of deklaag kan lewer.
